Skip to content

ILANÉ’s pastel dinosaur party

    “Dinosaurs may be extinct from the face of the planet, but they are alive and well in our imagination. “

    Steve Miller

    This is what Corinne’s Petite Partyki Datjies had to say about this stunning Pastel Dinosaur Party:

    “Ek was kinderlik opgewonde toe ons sowaar 2 naweke agtermekaar hierdie tema kon doen.  Net soos ek voel seuntjies het ook oulike temas, so voel ek daar is ook dogtertjies wat met karretjies speel en mal is oor vreemde diertjies soos dinosaurs.  Ek het halsoorkop verlief geraak op hierdie diertjie en as daardie eiertjies kon uitbroei het ek ‘n geel enetjie gekies.  Kan nogal my verbeelding sien weghol as kind.”

    “Die verjaarsdagmaaitjie is ‘n regte sagte klein poppie, hulle is net 2 dogters en pappa doen alles met hulle van visvang tot jag en dit was nie vir my vreemd dat sy hierdie tema versoek het nie. Daai gesiggie het my hart laat smelt.  Die bonus was dat paaseiers vrylik beskikbaar was en hulle kon lekker kreatief wees, ‘n praktiese aktiwiteit wat nie eenkant in die kas gaan lê nie, maar veilig weggebêre in elkeen se magie.”

    Corinne’s Petite Partyki Datjies

    Planning, decor and styling by Corinne’s Petite Partyki Datjies

    Suppliers used:

    Photo credit – Kimi & Me

    Rice Krispie cookies – Christalina’s Cakes

    Cake – Blooming Beautiful Bakes

    Dino tails – MIE Art & Crafts

    2 thoughts on “ILANÉ’s pastel dinosaur party”

    Leave a Reply